Kamer 2

Deluxe Koningin-suite

Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en-suite badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamers het elkeen 'n TV met DStv, 'n yskassie, geriewe en 'n ketel met komplimentêre koffie, tee, melk, beskuit en water. Die yskassie het ook koeldrank en sap teen 'n ekstra koste. Gratis WIFI

Die kamer het

• Bedroom & en-suite bathroom
• Room for 2 Adults & 2 kids
• 1 x koninggrootte-bed – 2 volwassenes
*Op versoek kan ons draagbaarbeddens byvoeg vir tot twee kinders onder 12 jaar oud.
• Gratis WIFI

Dienste

• Kamer word daagliks skoongemaak
• Diens op aanvraag
• Koordlose internet

Badkamer

• Bath & Shower
• En-suite
• Handdoeke
• Geriewe
• Toiletware

Kamergeriewe

• Draagbare lugversorging.
• Elektriese kombers in Wintertye.
• Waaier.
• Ondervloerse verhitting.
• Klein sitkamer area.
• Lessenaar om by te werk

Elektriese Toebehore

• Kroegyskas
• Ketel
• Haardroër

Vermaak

• 6 DSTV-kanale
• TV

Smaaklike

Ontbyt

Ontbyt

Geniet 'n heerlike ontbyt met plaaslike produkte, sommige selfs van ons plaas, Van eier- en worsbroodjies en roosterbrood tot donserige pannekoek, hierdie is die beste ontbyte vir 'n wonderlike begin van jou dag.

Onthou om jou ontbyt vooraf te bespreek wanneer jy inboek.

Kontak

Ons

Akkommodasie
Naam
Naam
Voornaam
Van
Day of arrival
Day of departure
Kids U12 only for Room 1,2 & 4)
Bespreek ontbyt vooraf
Privaatheidsbeleid

Kontak

Besonderhede

afAfrikaans